![](https://assets12.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1718400071)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1718400071)
http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7545.htm
Pierre Rousseau (c1666 Mer, France -1719)
xAnne Rétif 1671 -1710
xxGeertruy du Toit b. c 1690, d. 19 Nov 1750

Alternate spelling surname: Rousseau
Oude Kaapsche Familien Part 1 Part 1 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.
http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart1
Oude Kaapsche Familien Part 2 Part 2 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.
http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart2
Oude Kaapsche Familien Part 3 Part 3 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.
http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart3
born 1666 Mer alongside the Loire river, between Blois and Orleans
Pierre Rosseau is die Rosseau / Rossouw stamvader.
Gebore Mer, aan die Loire, Frankryk circa 1666. Arriveer 1688 aan die Kaap. Een van die eerste kerkraadslede van Drakenstein, ook Heemraad.
Pierre Rousseau Gebore Mer, aan die Loire, Frankryk c 1666. Arriveer 1688 aan die Kaap, een van die eerste kerkraadslede van Drakenstein, ook heemraad, eienaar van die plase "L'Arc de Orleans" (De Boog van Orleans) in Wemmershoek en "Vleesbank" aan die Bergrivier. Teken memorandum ten gunste van WA van der Stel. Oorlede circa 1719. Moontlik die seun van Daniël Rousseau en Marie Retief.
Suid - Afrikaanse Geslagsregisters: Heese en Lombard
Pierre ROUSSEAU, gebore omstreeks 1666, was 'n Franse Hugenoot van Orleanais wat waarskynlik in 1688 met die Borssenburg na die Kaap gekom het. Sy suster, Maria, was met Jan Janse van Eeden getroud, en sy hertrou later met Cornelis Joost van Dale. Hy was heemraadslid en een van die eerste diakens van die gemeente Drakenstein. In 1694 vestig hy hom op l'Arc d'Orleans, en in 1704 op Vleesbank, Wagenmakersvallei. Hy trou in 1689 met Anne RETIEF (oorlede 1710) en hertrou op 7 Desember 1710 met Geertruy du TOIT. Hy is oorlede in 1719, en hy het 5 seuns en 7 dogters gehad.
Kinders uit 1ste huwelik: b1 Anna ~8 Jul 1691 x 1705 Daniel Hugo xx Jan Blignaut van Amsterdam b2 Maria ~*1693 x 13 Des 1711 Lodewyk Pretorius xx Charles Marais b3 Madeleine *26 Feb 1695 X 5 Mei 1714 Jean Louis du Plessis b4 Elizabeth ~ 14 Okt 1696 x 1716 Kaap Pierre du Toit b5 Martha ~ 28 Jul 1698 x 07 Maart 1717 Andries du Toit b6 Pierre *1700 ~ 3 Mei 1700 Paarl b7Gabriel ~14 Aug 1701 x 1723 Anna Marais b8 Aletta c*1702 x 25 Feb 1720 Daniel Marais b9 Pierre * 2 Sep 1703 x 1726 Sophia van der Merwe xx 10 Apr 1729 Maria Retief xxx 19 Apr 1739 Anna Maria Van de Vyver b10 Hester * 26 Jul 1705 b11 Daniel ~ 9 Okt 1707 x 27-04-1732 Sara Hanekom xx 15 Mei 1743 Maria le Riche xxx 9 Mei 1751 Magdalena Senekal
Kind uit tweede huwelik: b12 Andries ~ 8 Nov 1711
www.stamouers.com
'n Hugenoot en musikant. Arriveer in Kaap op 12 Mei 1688 waarskynlik op die skip Borssenburg saam met 'n suster, Marie. Sy is 7 jaar ouer as hy. Albei trou in die Kaap. Sy met 'n Van Eeden (stamvader van Van Eedens in SA). Hy trou in 1689 met Anne Retif (1667-1710). Het 12 kinders by Anne waarvan 5 seuns was. Twee seuns en 1 dogter is jonk dood. Hy het skynbaar sy viool saamgebring.
Na Anne se dood trou hy meet Geertrui du Toit op 17 Desember 1710, sy was toe 18 jaar oud. Sy was 'n dogter van die Hugenoot Guillaume du Toit en sy vrou Sara Cochet. Guillaume was 'n broer van Francois du Toit wat die stamvader van die Du Toits geword het. Retifs woon op plaas Parys wat buurplaas was van l'Arc d'Orleansin Drakenstein. Laasgenoemde plaas is in 1694 aan Pierre Rousseau uitgereik. Moenie met Orleans naby Paarl verwar nie. In 1704 bekom hy nog 'n plaas in die Wagemakersvallei (Wellington) en noem dit Eikeboom. Ander bronne se dis Vleesbank. Die plaas is ten suide van die huidige spoorwegstasie Hermon. Hy besit ook Sanddrif aan aan die Klein Bergrivier Kand van Waveren (Tulbagh)
Ander passasiers op Borssenburg was waarskynlik: Guillame Neel (1663-1734) en Jeanne la Batte (1663 - na 1734) Jean Neel (1687-1740) Jeanne Neel 1688- na 1728 Pierre Lombard (1658-1717) en Marie Couteau (1659-1718) Baba Lombard (1688-1689) Pierre Rousseau Marie Rousseau (1659 tot na 1711) Francois Retief (1663-1721) Anne Retief (1667-1710) Daniel Hugo 1664-1725 Antoine Gros Marie Avice 1669-1721 Marie Grillon Bron: olivetreegenealogy.com/ships/sahug13.shtml Ook Hugenotebloed in ons are deur JG le Roux 1992 ISBN 0-7969-0566-5
Borssenburg was die 2de skip om Nederland te verlaat maar het 3de hier aangekom. 150vt lank en kon 80 passasiers dra. Vertrek op 6 Jan 1688. Fluit skeepstipe. Onder bevel van kaptein Jan Claasje Valcquit.
GISA: Een van die eerste Kerkraadslede (diaken) v Drakenstein. Ook Heemraad. Tekene memoire ten gunste v WA van der Stel
Kry ook die plaas Patatskloof in Wamakersvallei in 1712 - Jannie Patataplaas???
Pierre ontvang f400 hulp van Simon van der Stel vanuit 'n skenking deur die HereXVII. Die skenking was bedoel vir die armes van Taiwan (genoem Formosa) waar die Here XVII 'n handelstasie had. Die handelstasie is ingeneem deur chinese seerowers maar daar is met die geld gevlug en word nou aangewend om die Huguenote te help - in totaal 6 000 Riksdaalers en 48 stuiwers.
Hy protesteer eers teen WA van der Stel in steun van Adam Tas, maar teken tog later weer die memoire ten gunste van WA van der Stel - skynbaar vanwee ekonomiese oorwegings. WA van der Stel het nie die erfbriewe en oordragte van grond van burgers wat hom teengestaan het onderteken nie.
Pierre is suksesvolle boer - teen 1700 besit hy 400 skape, 15 000 wingerdstokke en produseer 14 faam ("leaguers") wyn
http://houliston.lisaandroger.com/
Arrived in the Cape on 12 May 1688 on the "Borssenberg", He had 3 farms - L'Arc D'Orleans; Vleesbank and Sanddrif.
In the 1692 muster roll they are listed as having two children and by 1695 they have four children, in January 1702 they have seven. (Muster rolls, VC 39, page 123, page 150 and VC 40, page 7). In the inventory drawen up on 10th May 1710 after the death of Ann Retief, it states that there were then ten living children. (MOOC 8/2, 39) ......................................
http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7543.htm
Son's Baptism: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W94W-2?i=332&...

Reeds in 1688 aan die Kaap. Een van die eerste diakens van die gemeente Drakenstein; ook heemraad.

Eienaar van die plaas De Boog van Orleans.

Andries Du Toit gebore c 1691 x 7 Maart 1717 Martha Rousseau (dogter van Pierre Rousseau en Anne Retif).

Allen Versteeg Versteeg Web Site
MyHeritage family tree

Family site: Versteeg Web Site
Family tree: 140122551-1 Discovery 140122551-1 MH:S500021
3 27 SEP 2015 Added via an Instant Discovery™
Bio integration in progress! Van der Walt-440|Van der Walt-440 06:24, 11 December 2018 (UTC)
Category: Cape of Good Hope Ready Category:Huguenot_Migration
: Date: 12 Mei 1688: Place: waarskynlik op die skip Borssenburg<ref>Jul 19, 2012 Klopper-13 | Arrie Klopper.</ref>sailed on the Borssenburg<ref>Belonged to the Chamber of Amsterdam, Captain Jan Claasje Valcquiijt. Left Texel on 6 January, 1688, arrived at the Cape on 12 May 1688. Theremay have been other passengers.
<references />
In Mer too lived Jeanne Bourdon and her merchant husband, Isaac le Roux de Pommegorge. The Fouchers and the Bourdons were related. Philippe Foucher was attended at his wedding in 1677 by his uncle Etienne Bruere and his cousin, Jean Bourdon, usher at Mer. Amsterdam records also suggest a link between the Bourdons and the Basches. One of the Blois pastors, appointed in 1660, was Michel Janigon, later to serve at Utrecht. John Locke met him in 1678 and found him “a very ingenious and civil man”.
Although they did not travel on the Voorschooten, the refugees Pierre Rousseau, Frangois Retif and his sister Anne Retif reached the Cape in 1688. All were members of the Mer congregation, but their parentage is uncertain. These were closely linked families and for the most part vine-dressers, although there was a surgeon Daniel Rousseau at Mer, while Jacques Rousseau, a royal usher, was a leading member of the consistory in 1668 and 1669.97 Those with vineyards included Daniel Rousseau and Marie Retif at Suevres, perhaps the parents of Pierre, who was born about the year 1666. Marie Retif died in 1682. It is worthy of note that Philippe Foucher stood godfather to Marthe, daughter of Daniel Rousseau and his wife, in July 1671. Two other vine-dressers were Jean Rousseau of Mer, married to Madeleine Retif, and Paul Retif of Aunay, whose wife was Frangoise Rousseau.
Frangois Retif, born on February 2, 1663, may possibly have been the son of Jacques Retif, whose father Paul, the Aunay cultivator, died on September 8, 1677 at the age of some seventy-five years. There was also a Pierre Retif at Aunay. It seems probable that Pierre Rousseau's marriage to Anne Retif took place at Drakenstein and that he was not the refugee at Zierikzee in Zeeland who, with a young daughter, was helped by the Walloon church authorities in the winter of 1687-1688. This Pierre Rousseau was too poor to pay for shoe repairs. A Pierre Rousseau abjured with three of his children at Delft on December 7, 1687. No trace of the Marie Rousseau of Blois who came to the Cape has been found, if this indeed is the correct version of her surname, while the Cape burgher Frederik Roussouw, more properly Pieter de Wit, is not connected with the Rousseaus of the Blesois.
Pierre ROUSSEAU, gebore omstreeks 1666, was 'n Franse Hugenoot van Orleanais wat waarskynlik in 1688 met die Borssenburg na die Kaap gekom het. Sy suster, Maria, was met Jan Janse van Eeden getroud, en sy hertrou later met Cornelis Joost van Dale. Hy was heemraadslid en een van die eerste diakens van die gemeente Drakenstein. In 1694 vestig hy hom op l'Arc d'Orleans, en in 1704 op Vleesbank, Wagenmakersvallei. Hy trou in 1689 met Anne RETIEF (oorlede 1710) en hertrou op 7 Desember 1710 met Geertruy du TOIT. Hy is oorlede in 1719, en hy het 5 seuns en 7 dogters gehad. Kinders uit 1ste huwelik: b1 Anna ~8 Jul 1691 x 1705 Daniel Hugo xx Jan Blignaut van Amsterdam b2 Maria ~*1693 x 13 Des 1711 Lodewyk Pretorius xx Charles Maraisb3 Madeleine *26 Feb 1695 X 5 Mei 1714 Jean Louis du Plessisb4 Elizabeth ~ 14 Okt 1696 x 1716 Kaap Pierre du Toitb5 Martha ~ 28 Jul 1698 x 07 Maart 1717 Andries du Toitb6 Pierre *1700 ~ 3 Mei 1700 Paarl b7Gabriel ~14 Aug 1701 x 1723 Anna Maraisb8 Aletta c*1702 x 25 Feb 1720 Daniel Maraisb9 Pierre * 2 Sep 1703 x 1726 Sophia van der Merwe xx 10 Apr 1729 Maria Retief xxx 19 Apr 1739 Anna Maria Van de Vyverb10 Hester * 26 Jul 1705b11 Daniel ~ 9 Okt 1707 x 27-04-1732 Sara Hanekom xx 15 Mei 1743 Maria le Riche xxx 9 Mei 1751 Magdalena Senekal Kind uit tweede huwelik:b12 Andries ~ 8 Nov 1711 Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda)Kennethl@xtra.co.nz <mailto:Kenneth@xtra.co.nz> A van Rensburg
Arrived South Africa 1688 Menarsleville Blois
Farm was "le Arc d'Orleans" settled in 1694, Granted in 1695.
court list assisting an offender and bartering 15 March1696
One of the first deacons of Drakenstein .Also Councillor.
1666 |
November 26, 1666

Route d'Orléans, Mer, Loir-et-Cher, Centre, France

1691 |
July 8, 1691

Paarl, Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa

1691

1693 |
1693

1693

Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa

1695 |
February 26, 1695

Paarl, Caap de Goede Hoop, South Africa

1695

1696 |
October 14, 1696

Paarl, Drakenstein, Caep de Goede Hoop, South Africa