


Matching family tree profiles for Johannes Jan Swart
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
son
-
son
-
daughter
-
daughter
-
son
-
daughter
-
son
-
son
About Johannes Jan Swart
Baptised 1685 first son !
Arrived with parents before1692 at the Caoe did not go back to Netherlands to be baptised there in 1702.
ERROR below
a1 Johannes Swart Jan-seun, gebore: Hoorn, Nederland. aankoms: 'n paar jaar voor 1692; sieketrooster op Stellenbosch; gesterf: voor 1710, blykbaar op Stellenbosch. getroud: (Nederland) Margaretha Klaas-dogter Coen, Coenie of Coerie, wat in 1720 nog geleef het. Sy en haar drie seuntjies het in 1692 in Suid-Afrika aangekom, en die egpaar het aan die hoek van An-dringa- en Dorpstraat, Stellenbosch, gewoon. Vgl. artikel van C.G.S. de Villiers in "Familia", jaarg. 1964/65, no. 3.
b2 Johannes * in Nederland, gesterf: voor 1751, getroud: 29 Jan 1719 Zacharia Niemand of Niemann, gedoop: 25 Jun 1702. Johannes woon reeds in 1730 op Swartrivier, agter die Caledonberg
c1 Cornelia gedoop: 4 Feb 1720, gesterf: 1750; getroud: 27 Jul 1738 Hendrik Geldenhuys, gedoop: 12 Jul 1717. Hy hertroud: Sara Johanna Swart
c2 Johannes gedoop: 24 Aug 1721, boer Kerserivier onder Elandskloof; getroud: Maria Francina Meyhuyzen, gedoop: 25 Aug 1726, gesterf: 1764; hertroud: 1 Sep 1765 Johanna le Roux, gedoop: 21 Jul 1748; sy hertroud: Johannes Albertus Geldenhuys, gedoop: 5 Apr 1750
c3 Jacobus gedoop: 1 Aug 1723, gesterf: tussen 1784 en 1790. Woon reeds in 1742 op Heuningrug, Bredasdorp, sy nageslag woon nog daar; getroud: 29 Apr 1742 Elisabeth Pieterse, eintlik Peters, dogter van: Barend Peters van Wesel en Johanna Nel, gebore: 24 Aug 1721
c4 Nicolaas gedoop: 1 Oct 1724, getroud: Geertruy Brits, gedoop: 22 Oct 1730; hertroud: April 1769 Jacomina Beyers, gedoop: 29 Jul 1727. Nageslag hoofsaaklik Caledonners
c5 Catharina Elisabeth gedoop: 19 Oct 1727, getroud: 17 Nov 1748 Pieter Moolman; hertroud: 5 Nov 1758 Hans Jürgen Linden, van Durlach
c6 Wilhelmina gedoop: 6 Nov 1729
c7 Gerrit gedoop: 30 September 1731
c8 Maria Susanna gedoop: 29 Nov 1733, getroud: 3 Feb 1754 Gerrit van Deventer, gedoop: 12 Feb 1719
c9 Michiel Hendrik gedoop: 14 Oct 1736
c10 Hendrik gedoop: 7 Dec 1738, getroud: 16 Dec 1759 Maria du Plessis, gedoop: 9 Mar 1738
c11 Diederik gedoop: 8 Jan 1741
c12 Margaretha gedoop: 17 Mar 1743
Johannes Jan Swart's Timeline
1685 |
November 25, 1685
|
Amsterdam, North Holland, Netherlands
|
|
November 25, 1685
|
Eilandskerk, Amsterdam, Netherlands
|
||
1688 |
1688
Age 2
|
||
1720 |
February 4, 1720
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1721 |
August 24, 1721
|
Stellenbosch, de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony
|
|
1723 |
August 1, 1723
|
Bredasdorp, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1724 |
October 1, 1724
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1727 |
1727
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1729 |
1729
|