Historical records matching A.G. Visser
Immediate Family
-
daughter
-
brother
-
brother
-
brother
-
Privatesibling
-
Privatesibling
About A.G. Visser
Andries Gerhardus Visser is op 1 Maart 1878 op die plaas Zaaifontein, in die distrik van Fraserburg, Kaapkolonie, gebore. 'n Groot droogte het sy ouers van hulle plaas in Carnarvon afgedryf, en hy is in n tentjie op die werf van die plaashuis, onder die skaduwee van 'n peerboom gebore. Hy gaan skool in Daljosafat, (twee ander bekende skrywers, Totius en D.F. Malherbe is in dié tyd ook saam met hom op skool), ontvang opleiding in onderwys aan die Normaalkollege te Kaapstad, en studeer as geneesheer in Edinburg, Skotland, vanaf 1901 tot 1906. Hy werk as dokter te Carnarvon (1907-1909), Steytlerville (1909-1916) en Heidelberg (1916 – 1929). Hy word groot vriende met die digter Eugene Marais in die Heidelberg-jare. Hy trou twee maal, in 1913 met Lettie Conradie, oorlede in 1920; en in 1927 met Marie de Villiers. Hy sterf op 10 Junie 1929.
Bron : Wikipedia
Visser was born on the farm Zaaifontein in the Fraserburg district of South Africa. An intense drought drove his parents from their farm in Carnarvon and he was born in a tent in the farmyard, under the shadow of a pear tree. He attended school in Daljosafat at the same time as two other notable writers, Totius and D.F. Malherbe. He received teacher's training at Normaal College in Cape Town en studied medicine in Edinburgh, Scotland from 1901 to 1906. He worked as a doctor in Carnarvon (1907–1909), Steytlerville (1909–1916) and Heidelberg (1916–1929). He became close friends with the poet Eugene Marais while in Heidelberg. He married twice; in 1913 with Lettie Conradie, who died in 1920, and again in 1927 with Marie de Villiers. He died on the 10th of June 1929.
Source : Wikipedia
Aanvullende Bronne
Geneesheer op Steytlerville en later in Heidelberg, Transvaal. Was 'n bekende en beminde Afrikaanse digter, ook genoem "Die Sanger van die Suikerbosrand"
Geskiedenis:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSJG-GVCY?i=1996&c...
Baptism register https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-T996-P?cat=960849
Death Notice https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9G-LH1X?i=154&cc=252...
Grave https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=16249
Grave https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=16243
Marriage register (1st marriage) https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BP-Q9YJ-M?cc=282...
Marriage register (2d marriage) https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-29ZT-X?cc=272...
A.G. Visser's Timeline
1878 |
March 1, 1878
|
Fraserburg, Kaapkolonie, Suid Afrika
|
|
1915 |
February 24, 1915
|
Heidelberg, Transvaal, Suid Afrika
|
|
1918 |
March 28, 1918
|
Heidelberg, Transvaal, Suid Afrika
|
|
1920 |
January 16, 1920
|
Heidelberg, Transvaal, Suid Afrika
|
|
1929 |
June 10, 1929
Age 51
|
Heidelberg, Transvaal, South Africa
|
|
???? |
Fraserburg, Namakwa, NC, South Africa
|
||
???? |
Old Cemetary, Kloof, Heidelberg, Transvaal, South Africa
|