Why willemse?

Started by Frans van der Merwe Oosthuizen on Wednesday, May 18, 2011
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 6 posts
5/18/2011 at 5:00 AM

Why is the surname Willemse? Should it not maybe be Olivier?

http://www.e-family.co.za/ffy/e980.htm

Thx,
Frans

Private User
5/18/2011 at 9:07 AM

Jy vra 'n baie goeie vraag. Jy wil miskien begin en kyk na die links onder haar ander (huidige) ander profiele

Hans Jacob Brits

Private
5/18/2011 at 10:08 AM

Frans en Mau
Eens op 'n tyd nie te lank gelede nie het ek vir die 100ste keer hierdie profiel van Dina tot by haar SV gehad - met die numeriese nommers by. Ongelukkig met al die onnodige komplikasies van onlangs het sy nou nie eers meer ouers nie.
Onthou tog dat ek haar weer verbind asseblief. Dit is nie net my lyn nie maar ook my man s'n en was baie goed met bronne toegelig.
Juds

Private User
5/18/2011 at 10:46 AM

Yes, Judi, Hendrik Olivier my 8ste oupa.. so ek het ook liedfe vir die stukkie geskiedenis van ons.

Ek gaan nie vir die oomblik aan niks hier raak nie. Wys ook maar net vir Frans waar om te gaan lees.. Frans los maar tot ons kan regmaak as jy nie sal omgee nie..

5/18/2011 at 11:21 AM

Dankie vir die terugvoer! Ek sien uit om te sien hoe dit in plek gaan val!
Groete,

J P Weyers
3/9/2022 at 1:38 AM

Inventories of the Orphan Chamber
Cape Town Archives Repository, South Africa
Reference no.: MOOC10/3.43
Testator(s):
Dina Willemsz
19 December 1722
H:k Swellengrebel
Vendu rol van alle zodanige goederen als er door d ondergeteekende gecommitt:de Weesmeesteren aen Cabo
de Goede Hoop op den 19 X:br 1722 op de hofstede gen:t Koornhoop gelegen aen de Rivier Lijsbeek onder t
Caebse district publiquelijk aen de meest biedende verkogt zijn, naergelaten en met er dood ontruijmt bij
wijlen Dina Willemsz: gewesen huijs vrouw van wylen den burger Hans Jacob Brits, namentlijk

Showing all 6 posts

Create a free account or login to participate in this discussion