Catharina Potgieter, b7c6 - Tweeling trou een man?

Started by Willa Potgieter x Huang xx Truter on Thursday, October 2, 2014
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 17 posts
10/2/2014 at 4:26 AM

Kan dit wees

GENi wys dat

Catharina met Petrus Botha getrou is en ook met Lodewyk du Preez - d
Cartharina en Lodewyk trou opdieselfde datum as wat Maria ook met Lodewyk trou -

is dit reg?

10/2/2014 at 4:28 AM

[[6000 en [[6000 wat dink julle of is nog steeds hoog op koffie?

Private User
10/2/2014 at 4:33 AM

Ek glo nie Willa. Ek moet ampr gaan kleinkind haal en sal dan kyk wat hier aangaan.
J

Private User
10/2/2014 at 4:36 AM

Willa. Iemand het die twee gemerge. Dit is by die meer oor gesê dat die tweeling nie gemerge moet word nie.

Ke het net die een man weggevat, hoor.
Juds

Private User
10/2/2014 at 4:36 AM

Willa. Iemand het die twee gemerge. Dit is by die meer oor gesê dat die tweeling nie gemerge moet word nie.

Ek het net die een man weggevat, hoor.
Juds

10/3/2014 at 7:00 AM

ek dink as mens seker is die profiel is reg, en dis toegestaan aan 'n crurator - dan moet die public die inligitng kan SIEN, maar nei EDIT nie - dan kan mense wat inligting wil by sit, of dink dit moet anders wees - die cruator inbox.

Daar is ook te veel managers by party profiles.

10/3/2014 at 7:02 AM

ns DANKIE dat jy dit reg gemaak het :-) - ek kon, maar wou eers seker maak ek is reg ... maar nou weet ek vir die toekoms.

10/3/2014 at 7:03 AM

kan mens dalk agter die naam sit - 1 of a TWIN

Private User
10/4/2014 at 3:03 AM

Willa ek sou dit eerder in die kurator woul sien en dan sluit, anders is dit net weer en weer verkeerde merges.

10/4/2014 at 10:04 PM

Ek het al gesien dat daar i en ii agter tweelinge se name verskyn. Ek weet ongelukkig nie of die numering volgens die regte genealogiese reels is nie. Miskien kan iemand ons inlig wat die regte numering is.

10/5/2014 at 5:07 AM

Private User ek stem so met jou saam!

Maryna Naudé, b1c8d3e7f5g5h1i2 daar is verskeie aanvaarbare genealogiese numering stelsels - gaan loer gerus by WikiTree en op GENi ook by GENi Forum

Dis hoe ek dit het (ek verkies die a1.b.1.c1 ens metode - maar ek gee hier twee maniere aan omdat almal maar anders is :

b7.c1 / 1.7.1 Hermanus Phillipus POTGIETER ~ 15 July 1721, Drakenstein c✣ before 1756 (35)
b7.c2 / 1.7.2 Martha POTGIETER ~ 15 September 1722, Drakenstein.
b7.c3 / 1.7.3 Elsje/Eslie POTGIETER ~ 3 February 1726, Drakenstein.
b7.c4 / 1.7.4 Isabella (Sijbilla) POTGIETER ~ 14 September 1727, Drakenstein.
b7.c5 / 1.7.5 Amarentia POTGIETER ~ 2 December 1730, Drakenstein c✣ 1772 (42)
b7.c6 / 1.7.6 Catharina POTGIETER Twin ~ 2 December 1731, Drakenstein c✣ 1722 (42)
b7.c7 / 1.7.7 Maria POTGIETER Twin ~ 2 December 1731, Drakenstein c✣ 1762 (32)
b7.c8 / 1.7.8 Jacobus POTGIETER ~ 14 September 1734, Drakenstein c✣ 1815 (82)
b7.c9 / 1.7.9 Hans Jurgen POTGIETER ~ 15 April 1736, Drakenstein.

Private User
10/5/2014 at 5:28 AM

Dankie dames.
Willa ja die voorbeeld hierbo is maar die een wat algemeen vir alle Genealogiese gedrukte werke vereis word.
Indien daar meer as een SV is dan moet die a/Sv natuurlik getoon word, ander volg chaos. Bv Meyer is daar hordes. Dus Sv of a1,a2.....
met sy kinders a2b1...............
dan hille kinders bv. SV3b4c1........
tot jy kom waat jy kan.
Dit is basies sie enigste logie en aanvaarbare genealogies metode wat deur GGSA, Gisa en al ons publikasies aanvaar word.
Op die oomblik probeer ons om die aangenome, buiete-egtelike kinders en tweelinge iets te doen, maar konsensus is nog geensins bereik nie.
Ek dink dalk kan @johanandrewkok, @Johan Andrew Kok, of @Daniel Jacobus Botes = o aarde my PC se @ werk weer nie.
Doop is gewoonlik die teken ≈ wat gerky wor deur alt in te hou en 234 te tik. † = sterf deur alt in te hou en 0134 te tik. Maar die = teken is 100% reg.
Dalk sien hulle die.

Rus julle nie op n Sondag middag nie

10/6/2014 at 12:18 AM

ek maak gebruik van KLEUR om tweelinge aan te dui ;-) (ek block die agtergrond en sit 1 of a Twin by

en ook aangenome kinders ... sodra ek klaar is met die been waarmee ek nou werk - sal ek dit vir jou e-pos Judi - dan kan jy sien en insae gee

Ek plaas kinders ook in 'n block onder die huwelike waar daar meer as een huwlik is en dui dit aan met oo x se kinders of 00 xx se kinders ens ..

My methode is egter nie goedkoop vir PRINT nie - maar net gemaklik vir ELECTRONIESE copies in PDF formaat .. as iemand dit so wou print - is dit doenbaar - maar duurder as wanneer alles in een kleur is ...

mens kan dalk shades van blou / groen gebruik - want dan is dit not een kleur ... maar ja .. ek weet nie ...

Ek is Outisties (so ja geen verasing dat my seun ook is nie, my man ook) - en dit gee aan ons die vermoe om patrone uit te ken
Dan is ek ook geseen met 'n dyslexia - so ek weet hoe moeilik dit kan wees om te kan lees as alles in klein skrif en een kleur is ...
ek maak gebruik van die OpenDylexia fond (gratis ) want die onderkant is effe dikker as die bokant wat lees makliker maak en dan die kleur en spasieering - help om dit te lees.

Ek dink ook aan die gewone ou op die straat wat wil weet van die lyne maar nie elke dag daarmee werk nie - om dit makliker te laat lees vir hulle ook ... so my methode so bietjie anders, maar binne riglyne :-)

10/6/2014 at 12:19 AM

Die fond kan hier gratis afgelaai word - ek het dit as my default fond vir my browsers, en al my programme - so maak nei saak in watse fond jy dit vir my aanstuur nie - dis waarmee my rekenaar dit vir my aanbied :-)

http://opendyslexic.org

Private User
10/6/2014 at 2:25 AM

Nee Dries. Jan doen, maar as ek in dei dag slaap dan lê ek heelnag wakker.
Dankie Willa. Sien uit na die e-pos.
judimeyer@mweb.co.za

10/6/2014 at 11:45 PM

as ek met die oupa en ouma plot se oupa se been klaar is later vandag sal ek dit solank vir jou en Dries stuur - ons soek nog na die ouma se lyn en dan sal ek begin om die nageslag by te werk - het kontak met van hulle - hulle hou hierdie saterdag 'n reunie :-)

Showing all 17 posts

Create a free account or login to participate in this discussion