Cornelis Frederik (Freek) b4c6d8 Bezuidenhout, d8 - Parents of Cornelis Frederik Bezuidenhout

Started by Peter Dennis...Gone fishing! on Saturday, January 12, 2013
Problem with this page?

Participants:

Showing all 16 posts
1/12/2013 at 12:29 PM

I am considering the possibility that the parents of Cornelis Frederik Bezuidenhout are not Gerrit Bezuidenhout (b4c6) and Sophia Maria Scheepers but in fact are Wynand Jacobus Bezuidenhout (b4c6 d3) and Maria Terblans. This would then make him (b4c6 d3 e5)

4/10/2013 at 12:17 AM

Peter, jammer ek het hierdie bespreking gemis, ek stem saam met jou. Sien dat die "Dictionary of South African Biography" vol II p59-60 ook sy ouers aangee as Wynand Jacobus en Maria Terblans. Wat myself betref kan jy die fout regstel.

Private User
4/10/2013 at 2:35 AM

Ek het ongelukkig nie enige fotos van die doopregisters van Tulbagh nie. Maar ek het die volgende gevind of eggsa waar hulle besig is met 'n projek van die transkripsie van doop registers:

Cornelis Frederik
Baptised: 1760, den 24 August
Father: Gerrit Besuidenhoud
Mother: Sophia Scheepers
Witnesses: Wynand Frederik Besuijdenhoud en Maria Gerbregt besuijdenhoud
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. Baptism register, 1743 to 2 Feb 1800, page 50, entry number 37. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 7/1. Transcribed by Lynn Couperthwaite, Trysie Joubert, Richard Ball as part of the eGGSA Project, from VC 657, Cape Archives Repository

Hier sê dit sy ouers was Gerrit Bezuidenhout en Sophia Scheepers.

http://www.eggsa.org/cgi-bin/searchBaptisms.pl

4/10/2013 at 7:38 AM

My probleem is dat daar twee naby tydgenote was elk met 'n broer genaamd Johannes Jurgen.
1. Cornelius gebore 1760 ,kind van Gerrit en Sophia wie hier aangedui is as die persoon wie se dood regstreeks die oorsaak is van Slagtersnek.
2. Cornelis gebore 1773 kind van Wynand en Maria word deur ander bronne aangedui as die oorsaak.
Lees van die hofstukke gee vir my die indruk dat dit die jonger een van die twee behoord te wees.

4/10/2013 at 12:15 PM

Die ou Familie Register wat ek van Ancestry24 gekry het gee Bezuidenhout - b3 Wynand (1673) tr. (i) 19/2/1707 Gerbregt Boshouwer: 7 k, o.a. c6 Gerrit (1720) tr 15/10/1741 Sophia M Scheepers 8 k, o.a. d3 Wynand Jac. (1747) tr Maria Terblans: 7 k, o.a. e5 Cornelis Frederik (ged. 9/6/1773) Slagtersnek. e7 Joh. (Jan) Jurgen (19/12/79), Slagtersnek tr. Anna Elis. Martha Faber. 3 k......

Volgens die "Dictionary of SA Biography" was Cornelis seun v Wynand en Maria 1773 gedoop en Johannes Jurgen gedoop as volwassene, 19/2/1791 saam met sy dogter Maria Sophia maar in SAF is haar doopdatum 19/2/1799.....??

4/10/2013 at 1:20 PM

Dit is dan ons dilemma .
Ek en Charlene en ouer bronne stem saam, dat dit Cornelis (1773) is
Ben, Lyn en nuwer bronne ondersteun die weergawe met die ouer Cornelis (1760).
Ons kort nou 'n primere bron om ons hier te lei.
ie 'n sterfte kennisgewing of soortgelyk.

4/12/2013 at 12:55 AM

Ek hoop om binne die volgende 3 weke Kaapse Argiewe te besoek, enigste dokumente wat ek kon kry is 'n sterfkennis (1844) en testament (1826) van Maria Terblanche getroud met Wynand Jacobus Bezuidenhout asook 'n boedelrekening (1817) van Gerrit Pieter. Laat weet my indien jul dalk nog ander verwysings vir die Kaapse Argiewe kry wat van hulp kan wees met ons Bezuidenhout dilemma.

9/9/2014 at 1:21 PM

Die bespreking oor Slagtersnek op Geni praat van Freek se baster vrou en baster seun. Ek sien nie tekens daarvan op sy stamboom nie.

Kan iemand kommentaar lewer?

9/9/2014 at 2:54 PM

Johannes, tot ek nie seker is watter Cornelis ons van praat gaan ek nie nog profile hieraan koppel nie.
Groete
Peter

Private
2/3/2015 at 4:18 AM

Cornelis Frederik Bezuidenhout, known by the nickname Freek, was the fifth of seven children of Wynand Jacobus Bezuidenhout, a burgher of Graaff-Reinet, and his wife, Maria Terblans, a descendant of Wynand Leendertsz Bezuidenhout, of the Netherlands, master gardener at the Cape, and his wife, Jannetje Gerrits, of Amsterdam.[2]
He was born in the Graaff-Reinet district and baptised on 9 June 1777
http://en.wikipedia.org/wiki/CF_Bezuidenhout
Dit stem ook ooreen met GR waar die volgende voorkom
e5 Cornelis Frederik
» 9.6.1773 (Slachter's Nek)
Judi

og die ding kom ook al jare. Ek retire.

Private
2/4/2015 at 6:36 AM

Nee jong. Dit kan nie. Ons maak maar net reg as ons die ware feite het
Martin Andreas Karl (Dries) Potgieter
Juds

Som n slag op wat is nog fout. Die kinders wat onder Sara Maryna Cloete was is nou onder hulle ma Sara van die Kaap. Wie sy nou ook al was.

Ek het maar net gemeen ek wil nie meer met die Bezuidenhouts sukkel nie. Is daar nie n Bezuidenhout wat dit kan op los nie.

2/6/2015 at 9:40 AM

SAG BEZUIDENHOUT p271 ab4c6d8
Slagtersnekrebel
SAG PELSER p439: het aanleiding gegee tot Slagtersnek-rebellie
Dr J A Heese - Slagtersnek en sy Mense: 1809 in Baviaansriviergebied - sien kaart; nooit getroud nie, 2de kind Hans - kleurlingma, daarna met Maria ECKARD (nie-blank) as vrou - dogtertjie Sophia Fredrica (Frederika) gehad - kinders ongedoop.

sien SAG ECKARD p163 ongeklas
TEPC MOOC 8/31.58 dd 22/12/1815 as Frederik Cornelis (sterfdatum=) - opgaaf deur (jonger) broer Gerrit Pieter te Cradock

SAF BEZUIDENHOUT - huw ook nie genoem nie - by seun G C wel moeder aanduiding

die dogter het 'n redelike nageslag!! in my databasis
David de Klerk

Private
2/9/2015 at 12:56 AM

Dankie David. Jou navorsing is uit die boonste rakke en ek dink ons los dit in sy ervare hande.
Judi Meyer

5/9/2015 at 12:23 PM

Sien JA Heese...Slagtersnek en sy mense in die verband

http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/slagtersnekintro.pdf

Showing all 16 posts

Create a free account or login to participate in this discussion