Johanna de Clercq, SM/PROG - Johanna de Clercq

Started by Nico Swart on Sunday, December 2, 2012
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Related Projects:

Showing all 3 posts
12/2/2012 at 4:58 AM

Onder "Overview" word dit genoem dat sy getroud is op 13/1/1683 in Celigny Geneve.
As haar geboorte datum van 3/5/1676 korrek is, kan sy onmoontlik nie op 6 jarige ouderdom getrou het nie.

12/2/2012 at 6:35 AM

Ek glo dit is verkeerd soos ook later aangedui dit in 1691 in Suid Afrika was

Private User
12/2/2012 at 7:26 AM

Dit is die resultaat van 'n oorywerige "copy / paste". André Gauch en Jacqueline Decré is op 13/1/1683 te Celigny getroud : http://www.geni.com/documents/view?doc_id=6000000018417772006. Johanna de Klerk was sy tweede vrou. Hulle huwelik was op die 19/8/1691 te Stellenbosch : http://www.geni.com/documents/view?doc_id=6000000018417922076. Jy kan die regte datums onder die "Timeline" van die betrokke profiele sien

Showing all 3 posts

Create a free account or login to participate in this discussion