Hi Muller
Hans Helm(us) en sy eggenote Geertruij Willems is volgens die getranskribeerde monsterrolle op EGGSA nog altyd in 1685 inwoners aan Kaap de Goede Hoop (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/5-stellenbosc...). Die sterfdatums op Geni vir die twee profiele is daarom waarskynlik verkeerd.
Private, weet jy miskien iets meer? Ek sien jy het 'n aantal notas op die profiel van Hans Helm aangebring.
Groete, Louis
Ook in 1688 nog opgeteken in die monsterrolle (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/18-cape-muste...)